THE MIRICAL AT BLOODRIVER DECEMBER 16 - 1838

Thanks! Share it with your friends!

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Added by vindheim
126 Views
Volksgenote ek hoef nie vir julle te se in wat se toestand hierdie Godgegewe land van ons is nie. Daar MAG GEEN verskoning vir elke Boere Volksgenoot wees om hierdie dag wat belangriker is as jou geboortedag nie by te woon nie. Dis die grootste wonderwerk wat nog vir die Boerevolk op die Afrika kontinent plaas gevind het. Maar ons het versaak om dit te onderhou en dis waarom ons land in alle erns verval. Hierdie liberale afrikaners het 'n verbond met voorvader gees aanbidders gaan sluit. Dis waarom die versoeningsbrug deur gert opperman daar opgerig is. Hoe lank gaan ons Skepper ons nog genadig wees?
Category
MILITARY
Commenting disabled.